1984 FJ 45 Toyota Land Cruiser

Description

  • Dit is n '84 model. Nie padwaardig nie. Onvoltooide projek. Het sy papiere.
  • Die enjin en aste is oorgedoen. Die hele kar was heel afgebreek, alle ou verf afgehaal, roes kolletjies uitgehaal en van voor oorgeverf.
  • Die chassis En bak dieselfde. Hy het nuwe speedo cluster in, seats is oorgetrek.
  • Die deure het nuwe meganismes in, maar die regter deur knip is afgebreek.
  • Hy het nuwe voor bumper gekry maar 'n ander kar het agteruit geloop en duik ingesit met bolhaak.
  • Sy brake booster werk nie. Sy bedrading is net minimum van gedoen.
  • Die wiper motor en sy linkages moet terug gebou word.
  • Die middelste consol is nog oud. Hy kort nog sy heat gauge en oil pressure sowel as laai meter.
  • So, die kar het nog klomp werk aan. Hy is wel 'm matching numbers kar. So, dis nog alles sy oorspronklike enjin cab en chassis. Ek weet nie of dit sy oorspronklike aste is nie.
  • Volgens sy jaarmodel is hy veronderstel om al disc brakes te hê, en hy het nog al vier drom brieke.
  • Sy oorspronklike kleur was beige. Ek het hom hierdie Capri blue kleur geverf. Dit was ook 'n oorspronklike kleur vir daai tyd. Ek het sy VIN nr plaatjie ook.

Features

Colour Blue
Location Koës
Condition Fair

Similar listings