Meatmaster Hammels JuggleBee

Meatmaster Hammels

Description

Daar is 18 beskikbaar. Gewigte wissel van 28kg tot 45kg en die gemiddeld is 37kg. Ek sal die gewigte onder deurgee. Alle inspuitings is tot op datum.

Gewigte is as volg:

36,29,38,35,38,37,40,44,40,48,44,39,35,33,28,30,31,41

Features

Colour Wit en Bruin
Location Rehoboth area
Condition Mooi

Similar listings