1983 Toyota Land Cruiser HJ47 JuggleBee

1983 Toyota Land Cruiser HJ47

Description

Hy is so 90% gerestoureer. Daar is nog so paar klein goed wat aandag kort. Hy het die 2H Diesel motor. Geregistreer en op die pad. Ek het die volgende gedoen:

  • Kompleet reg gemaak en oorgesprei
  • Bedrading en elektries kompleet oorgedoen
  • Nuwe uitlaat pyp ingesit
  • Olies, anti-freeze, filters ens vervang
  • Vervang skokbreker, sit bracket vir die winch, Doen veetralies oor, deur verstel, verstel die enjinkap en nog meer
  • Decals is almal nuut
  • Nuwe grill, radio, hoofligte, flikkerligte, blaas eenheid vir die fan
  • Sitplek oortreksels en stuurwiel oortreksel

Features

Colour Donker Grys
Location Windhoek
Condition Oorgedoen/Projek

Similar listings