Pragtige koeie

Description

Pragtige koeie tussen 3 en 5 jaar oud. 10 is al ondersoek en is dragtig. Die ander moet Augustus/September kalf en is sigbaar dragtig. Nog 20 beskikbaar.

Features

Condition Baie Goed
Location Windhoek
Colour Verskeie

Similar listings