Rekenaar 19" Kabinet

Description

Dit is ou 19" rekenaar kabinette wat ideaal is om te omskep in gereedskap kabinette. Ek heg n paar fotos aan van wat jy kan omskep in.

Features

Condition Baie Goed
Location Swakopmund
Colour Blou