Description
Pragtige 2008 model met slegs 110 000km. Hy spoor in n normale spoor en is nie soos ander groot voertuie te breed nie. Gereeld gediens. Het nie n diensboek nie. Baie goed onderhou. Het die volgende kenmerke:
- Dubbelkajuit, 4x4 en het difflock agter en voor
- Hoë en lae strek en 3 Liter Turbo Iveco
- Pas gediens en deur toets en het 5 nuwe bande
- Spesiale dik matrasse en baie kaste vir pakplek
- Solar stelsel, lekker kombuis en n toilet ingebou
- Siemens yskas/vrieskas
- 9 Ton wenas voor en n 600kg wenas agter om te help met die spaarwiel
- Dakrak, baie plek, min gebruikte batterye, 180° Ostrich wing awning, 150 liter water tenk, 140 liter diesel tenks en dan nog 2 x 20 liter diesel kanne
Features
| Colour | Wit en Swart |
|---|---|
| Location | Windhoek |
| Condition | Netjies |