Description
Alhoewel dit n ouer model is, is hy goed opgepas en nog netjies. Hy het n canvas cover voor op vir die sleep op grondpaaie. Daar is die kombuis tent/ekstra slaapplek wat jy langs die kant kan opslaan. Daar is ook n watertenk.
Features
| Colour | Explorer |
|---|---|
| Location | Windhoek |
| Condition | Netjies |