Boerbok Kapaters JuggleBee

Boerbok Kapaters

Description

10 Kapaters is beskikbaar. Gewigte wissel van 30kg tot 40kg en die gemiddeld is 34kg. Ek sal die gewigte onder deurgee. Alle inspuitings is tot op datum. Goeie kondisie.

Gewigte is as volg:

40,37,36,37,34,30,30,30,31,31

Features

Colour Boerbok
Location Rehoboth area
Condition Baie Goed

Similar listings